My werk behels die persklaarmaak van LIG. Sorg dat foto's reg ''gelink'' is. En sorg dan dat die pdf's se kwaliteit so hoog as moontlik is vir die drukkers.
Lees Meer Oor Mario
Ek sorg dat intekenare hul LiG elke maand ontvang, en hanteer die navrae en sorg dat intekenare betyds herinner word om hul intekening te hernu. Lees Meer Oor Jeanne
Ek verleen hulp aan Jeanne Human met LIG en Kerkbode intekeninge (Nuut en Hernuwings). Hantering van alle gemeentebestellings en ook die skakelbord. Lees Meer Oor Viona
Ek is die Bemarkingsbestuurder vir LiG Tydskrif en Bybel-Media. Ek sien myself as ‘n ambassadeur vir LiG en sal alles in my vermoë doen om te verseker dat LiG in elke huishouding is… waar dit behoort. Lees Meer Oor Amanda