GRATIS aanlyn tydskrifprogram op Saterdag, 30 Oktober om 10:00

Kom kyk saam, kuier saam en gesels saam op die aanlyn tydskrifprogram, LiGter.
Dié digitale verskeidenheidsprogram gaan jou inspireer en vermaak.
LIGter kan in die gemak van jou eie huis gekyk word, of saam met ’n groepie vriendinne by jou kerk, ’n skool of by ’n mooi plek van jou keuse.
Dis gratis, en jy kan as gasvrou ’n mooi geleentheid daarvan maak.
Registreer vooraf en staan die kans om fantastiese pryse te wen. Gelukkige trekkings ter waarde van meer as R100 000 kan opgeraap word!*

ONS HOOFBORGE EN VENNOTE

ONS SPREKERS

LINDIE STRYDOM
MILANIE VOSLOO
ONBESKAAMD
WANDA BAM
MELISSA SWART

- VENNOTE-