Dankie Jesus vir die voorreg om U kinders te kan wees. Help ons om goeie vrugte vir U te dra. LiG-redaksie Mooigoed
Here, lei ons in hierdie nuwe week waar ons in LiG se week van gebed ootmoedig voor U staan LiG-redaksie Mooigoed