‘My aanvaller se oë het soos die duiwel s’n gelyk’

DEUR ANDREW DE VRIES Dit was 10 Desember 2021, die dag van die Koelenhof-wynkelder naby Stellenbosch se jaareindfunksie. Eers het die kelderwerkers hul eie funksie gehou. Hulle het gebraai en ons het vir hulle geskenke gegee, vir hulle gebid en gevra dat die Vader hulle sal seën op hul pad en in die vakansie wat … Continue reading ‘My aanvaller se oë het soos die duiwel s’n gelyk’