My getuienis

Tebza 1

DEUR JACOBIE M HELENA In die grendeltyd sal jy vir Tebogo Mabye by die nieregeringsorganisasie MES (Mould, Empower, Serve) se Impilo-skuiling vir haweloses in Fair­view, Johannesburg, aantref. Hier bestuur Tebza, soos almal hom noem, die skuiling in die Covid-19-krisistyd tot en met daar meer duidelikheid oor die land se toekoms is. Dié 24-jarige man, wat […]

DEUR PIERRE BEUKES Ongeveer ’n jaar gelede het ek ’n begeerte gekry om klippe op ons kleinhoewe te pak weens ’n gedagte wat by my opgekom het, naamlik “die klippe sal uitroep”. Ek het dit met my vrou gedeel en nie toe spesifiek geweet of dit ’n spreekwoord of iets uit die Bybel is nie. […]

DEUR LIANA KOTZE Ek staan en bekyk die wêreld deur my kombuisvenster vroeër die week. Ek sien my buurvrou is besig om gras te sny. Sy is oor die 60-merk in jare, maar regop. Gewoonlik help my Pumba haar, maar met inperking is dit nie beskore nie, en ek glo dis ‘n manier om van […]

Man en vrou

DEUR MADELÉ KLINGENBERG Soos baie ander vroue het ek van kleins af oor my Prins Charming gedroom. Vir die een uit wie se ribbebeen ek gevorm en gemaak is, maar hý wou net nie kom nie. Ek het ‘n baie nou pad met God op die reis gestap. Soms het ek gewens die stemmetjie binne […]

Kinders met maskers

DEUR LIZETTE VAN NIEKERK Grendeltyd. Wat ‘n vreemde gedagte nie? Alles is so onbekend. So vreemd. Die week voor die inperking was hier in Ladysmith KwaZulu-Natal ‘n taxi-staking en talle mense was gestrand sonder vervoer. Hulle kon nie by die werk kom nie en die winkels het hul deure gesluit, want almal was bang vir […]