Sampioene van alle soorte is deesdae in die supermark beskikbaar. Pak gerus daarvan in jou mandjie en gaan kyk wat jy alles daarmee kan optower. Én hoeveel uiteenlopende smake jy met hierdie veelsydige kampioene kan bevredig. DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S: BERNA COETZEE Rooster die ou grotes Groot sampioene se tekstuur laat jou amper dink aan […]