My werk behels …
Ek is die grafiese ontwerper en inhouse-fotograaf vir LiG. Ek is verantwoodelik vir die visuele van die boek.
Meer oor Hanno …
Ek is ‘n regte nerd. Kuns en geskiedenis is my twee groot passies. Ek lees comics en spaar vir my metaalverklikker. So jy kan sê ek hou van lees en daarvan om op die strand te stap (met my metaalverklikker).
Gunsteling teksvers …
Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. (Johannes 3:16)