My werk behels …
Ek is die kantoorkoördineerder by LiG wat seker maak dat dinge georganiseerd is en glad verloop in die kantoor. Ek is ook verantwoordelik vir die weggee-aanbiedinge in elke LiG uitgawe asook die plasing van Ampelike Nuus in die Kerkbode.
Meer oor Lida …
Ek is lief vir mense om my en lewe vir my familie. Ek geniet dit om in die buitelig te wees en myself te omring deur die pragtige natuur.
Gunsteling gesegde …
“Sukses is meestal ʼn saak van uithou en aanhou wanneer ander lankal opgegee het.”